Besigheidsgeleentheid
ROnderhandelbaar
Beskrywing
Ons het 2 besighede wat reeds baie goed in die mark presteer het sedert 2002 en 2005. Moontlikhede vir uitbreiding is letterlik onbeperk, asook tov BEE-projekte en werkskepping. Altwee het lae insetkoste met hoë wins-uitset. Ons soek ‘n sakeman wat enige een of altwee as ‘n konsep verder wil ontwikkel, of in die uitbreiding daarvan wil belê.
URL: http://
Rafels:
Statistieke: 248 Besoekers, 2 sover vandag
Email This Post
Print This Post
Item Lokasie
Fotos
Daar is geen fotos nie


