Tuisblad
Oor Ons
Welkom, Besoeker
[
Registreer
|
Teken in
]
Voeg 'n Advertensie
Jy moet ingeteken wees om n advertensie te plaas!
Registreer
Nuutste Plasings
Algemeen
Aankondigings
Besigheid
Boerdery
Diere
Eiendom
Eiendom Te Koop
Motors
Ander
Karavane
Kommersieël
Motorfietse
Sleepwaens
Trekkers
Vragmotors
Tegnologie
Tuis en Tuin
Verblyf
Vrye Tyd
Werk
Werk
Item Beskrywing
Prys
Ligging
Bygedra
Jong Man soek werksgeleentheid
Jong man, 19 jaar, soek dringend n werk asb. Het eie vervoer. Laas jaar gestudeer in Sportbestuur en is bereid om afrigting te doen, of enige ander werk....
R0
Pretoria
January 31, 2012
‘n Passiewe Inkomste
SA mpy. bied jou langtermyn geleentheid om 'n passiewe inkomste te verdien. GEEN belegging, GEEN verkope, GEEN werwing v. mense. Verdien selfs wanneer jy slaap! Kans van 'n leeftyd! Reeds m...
R0.00
Suid Afrika
January 28, 2012
Soek werk op plaas
Middeljarige egpaar soek werk op ‘n plaas (bv wildsplaas of algemene saai- of beesboerdery) met inwoning. Goeie kwalifikasies en ondervinding. Man kan tegnies sowel as vir bestuur en toesi...
R0
Enige area
October 25, 2011
Mnr
Ek soek werk as plaas werktuigkundige.het baie goeie kennis saai en bees boerdery. asook stroop kontrakteur.(case stropers).Ek is 30 jr oud en ongetroud. Praat ook zulu en swazi vlot.verwysi...
R12.000-16.000
mozambiek of laeveld
September 7, 2011
Begin vir self werk
Ons gee klasse in permanente gremeering. Jy kan n kursus doen om n gremeerings kunstenaar te wees of jy kan n groter deel van die pastei kry, jy kan n kosessiesaak in jou omgewing koop. ...
R14 000 - R100 000
Suid Afrika
July 26, 2011
Tikwerk
Ek is opsoek na enige tikwerk wat vir my gegee kan word om te tik. Ek is betroubaar en sal alle tikwerk na verskeie organisasies of mense namens die maatskappy stuur of pos. Ek beskik ook oo...
R6000
Johannesburg
June 20, 2011
Werksgeleenthede 14-4-2011
Soek 2x egpare sonder kinders of 1x egpaar en 2x enkkelopende mans sonder afhanklikes om op 'n plaas te woon en te werk. Daar is baie water en hulle kan groente verbou. Moet oor eie verv...
R---
---
April 14, 2011
Werksgeleenthede 7-4-2011
Soek 'n dame om te kook vir 12 bejaardes. Sal elke 2de naweek vry wees. Eerlik en hardwerkend. Sober gewoontes asb. >Stefanie Pierneef Rif 012 329 7625 ___________________________...
R-
-
April 7, 2011
Werkgelegenheidstop 31-3-2011
Het 'n pos vir 'n netjiese hardwerkende man. Kandidaat moet netjies en betroubaar wees met 'n sin vir verantwoordelikheid. Moet oor 'n geldige bestuurslisensie beskik. Sal opgelei word...
R---
---
March 31, 2011
Werksgeleenthede 24-3-2011
Het 'n pos vir 'n sekuriteitsbeampte. Min Gr D + PSIRA geregistreer met al sy fooie opbetaal. >Madelein Pretoria Noord / Bon Accord 076 506 4139 ____________________________________...
R---
----
March 24, 2011
Page 1 of 3
1
2
3
»