Tuisblad
Oor Ons
Welkom, Besoeker
[
Registreer
|
Teken in
]
Voeg 'n Advertensie
Jy moet ingeteken wees om n advertensie te plaas!
Registreer
Nuutste Plasings
Algemeen
Aankondigings
Besigheid
Boerdery
Diere
Eiendom
Eiendom Te Koop
Motors
Ander
Bote
Karavane
Kommersieƫl
Motorfietse
Sleepwaens
Trekkers
Vragmotors
Persoonlik
Tegnologie
Tuis en Tuin
Verblyf
Vrye Tyd
Werk
Werk
Item Beskrywing
Prys
Ligging
Bygedra
soek werk
44 jarige man soek werk in centurion. Hardwerkend,eerlik,netjies en eie vervoer. Soek werk met die oog op n langtermyn kontrak....
R5000+
centurion
November 22, 2010
paneelklopper
jong man 35 jaar oud soek dringend werk as paneelklopper in Polokwane of Mokopane...
R0
limpopo
November 15, 2010
Werksgeleenthede 4/11/2010
Soek 'n egpaar om op die plaas te help met plaaswerk. Hulle boer met skape en beeste. Eerlike mense met sober gewoontes wat graag wil werk. >Mnr Martins Smithfield 083 388 0939 ____...
R----
----
November 5, 2010
Verbeterings
n Helpende hand is net 'n oproep ver. Ek doen die volgende: Bouprojekte, verbeterings, veranderings, verfwerk, staal en houtkonstruksie, loodgieterwerk & rommelverwydering. GEEN KANSVATT...
R0
Pretoria
October 12, 2010
Jong 22 Jarige dame soek dringend werk – Wes Kaap
22 Jarige dame met met rekenaar ondervinding, lone, debiteure en krediteure soek dringend werk. Is ook ervare perd ruiter met OP kleure in ruiterkuns....
R5000
Wes-Kaap
September 7, 2010
Bemarking Agente in Hyde Park
Ons benodig die dienste van bemarkings agente vir ons klient in Hyde Park. Wees deel van hierdie dinamiese jong maatskappy kry jou begin in die besigheids wereld. Volle opleiding word aangeb...
R5000 plus goeie kommissie
Hyde Park
September 2, 2010
Me
Ek's 40j, enkellopend, betroubaar en hardwerkend. Wil graag met diere werk of u eiendom oppas, ek hou van ouer mensies. Ek werk tans by n Veearts as ontvangsdame, maar hulle gaan oorsee eind...
R6000
Limpopo of Gauteng
July 27, 2010
ADVERTEER HIER!
ADVERTEER HIER! DIS GRATIS!...
R0
Pretoria
February 8, 2010
Page 3 of 3
«
1
2
3