Chihuahua Reun
R2700.00
Beskrywing
Ek het ‘n pragtige chihuahua reun (fawn) beskikbaar, reg om na nuwe eienaar te gaan 20 April 2011.
Hy is nou 7 weke oud.
R2700.00 (microchipped maar NIE registreerd nie)
R3000.00 (microchipped EN registreerd)
Besoek gerus my website vir meer inligting oor my en my hondjies.
URL: http://www.micoschihuahuas.yolasite.com
Rafels:
Statistieke: 568 Besoekers, 2 sover vandag
Email This Post
Print This Post
Item Lokasie
Fotos
Daar is geen fotos nie


