Lousten Maintenance
R0
Beskrywing
As ‘n gekwalifiseerde Elektrisien met meer as 35 jaar ondervinding in die bou, instandhouding, algemene herstelwerk en konstruksie bedryf, sal Louis Steyn, eienaar van Lousten Maintenance u kan bystaan met ‘n alles-in-een diens: enige iets van elektriese instelasies en herstelwerk tot aanbouings en struktuele veranderings, teels lĂȘ, verf en selfs loodgieter funksies kan verrrig word. Skakel ons vandag nog vir ‘n kwotasie.
URL: http://
Rafels: algemene herstel werk, elektries, konstruksie, waterpype
Statistieke: 620 Besoekers, 2 sover vandag
Email This Post
Print This Post
Item Lokasie
Fotos
Daar is geen fotos nie


