Perde Ryskool
Rvanaf 45 tot 170
Beskrywing
Galloping Pride Ryskool bied aan perdry lesse vir oud en jonk.Dit leer selfdissipline,koordinasie,selfvertroue en vele meer.Dit word hoogs aanbeveel vir kinders wat aandag afleibaar is,leerprobleme het asook bipolere kinders.Rylesse word van maandag tot vrydag aangebied.Ruiters met ervaring en sonder ervaring is welkom.Ruiter kuns word aangebied! skakel Deidre
URL: http://
Rafels:
Statistieke: 789 Besoekers, 1 sover vandag
Email This Post
Print This Post
Item Lokasie
Fotos
Daar is geen fotos nie


