« Vorige
Piesangbedryf
R0
Beskrywing
Middeljarige man op soek na bestuurspos of betrekking in die piesangbedryf. Uitstekende kennis en ondervinding tov vrug-, plantasie-, pakhuis en koelkamer beheer, asook die sagtevrugtemark bedryf. (CV op aanvraag) Kan in alle fasette ook opleiding verskaf.
URL: http://
Rafels:
Statistieke: 143 Besoekers, 2 sover vandag
Email This Post
Print This Post
Item Lokasie
Fotos
Daar is geen fotos nie


