Tikwerk
R6000
Beskrywing
Ek is opsoek na enige tikwerk wat vir my gegee kan word om te tik. Ek is betroubaar en sal alle tikwerk na verskeie organisasies of mense namens die maatskappy stuur of pos. Ek beskik ook oor “online data capturing” My missie is om voldoende diens te lewer aan Private en Kooperatiewe Maatskappye. Stuur gerus ‘n epos na: karenschmn07@gmail.com
URL: http://
Rafels:
Statistieke: 523 Besoekers, 1 sover vandag
Email This Post
Print This Post
Item Lokasie
Fotos
Daar is geen fotos nie


