Welkom, Besoeker [ Registreer | Teken in ]   rss feed
Voeg 'n Advertensie
«    »

Werksgeleenthede 13/1/2011

R---

Beskrywing

Mayville onderdele het ‘n pos vir ‘n onderdele verkoopsman.
Kandidaat moet kennis he van onderdele.
> Eddie Engelbrecht
Mayville
012 335 4960
_____________________________________________
Het ‘n pos vir ‘n loodgieter.
> Daan Lensley
079 533 3828
_____________________________________________
Het poste vir loodgieters of jongmanne met 2jaar ondervinding. Hy sal die jongmanne ook oplei vir die installasie van solarsisteme.
Na opleiding sal die kandidate na die platteland gestuur word om daar te werk.
Hy soek veral mense op Vryburg. Reis en verblyf koste sal by die vergoedingspaket ingesluit word.
> Francois
012 335 7219
071685 8546
____________________________________________
Het poste vir Diesel en petrolwerktuigkundiges.
> Michell
Silverton
012 804 6199
_____________________________________________
Het ‘n pos vir ‘n opsigter om bouwerk te bestuur. Moet ook werkers vervoer.
> Jaco
Riviera
076 565 6199
____________________________________________
Het ‘n pos vir ‘n volwasse dame om haar huishouding te bestuur en toesig te hou oor werkers. Sy moet ook hand gee met die versorging van die kinders wanneer nodig. Sy kan inwoon indien verkies.
> Anna
Midstream
012 664 3228
083 417 6925
______________________________________________
Verskaf pasteie aan besighede, ens.
Hy het poste vir bemarkers en verspreiders. Goeie winsgeld op pasteie.
> Niel
074 455 4118
_____________________________________________
Soek drigend mense wat opgelei is om netwerk kabeling te doen.
> Louise
Mountain View
082 811 3298
_____________________________________________
Ons is ‘n vervoer maatskappy vir die versekerings maatskappye. Ons is opsoek na’n drywer wat vir ons voertuie kan sleep.
Hy moet ‘n kode 10 lisensie he en ‘n PDP.
> Ronelle Moolman
084 582 2766
_____________________________________________
Ons benodig dringend ‘n PSIRA gekwalifiseerde persoon vir ‘n sekuriteit beheer kamer in Waverley, Pretoria.
Die kandidaat moet by PSIRA geregisteer wees en bereid wees om skofte te werk.
Eie vervoer.
> Alma Mare
012 332 1027
_____________________________________________
Twee ontvangsdames benodig: een junior
(Beginner)en een met minstens 4 jaar ervaring. moet minstens matriek en ‘n toepaslike sekretariele of administratiewe opleiding he, welsprekend in Afrikaans en Engels wees en netjis va persoon.
Goeie rekenaarvaardigheid sal aanbeveling wees, asook vorige ervaring
van profeessionele konsultant-omgewing. salaris onderhandelbaar.
> Leonard v.d Dussen
Faks: 012 644 2902
_____________________________________________
Het ‘n pos vir ‘n jongman 18-34jaar oud met eie voertuig en matriekkwalifikasie.
Moet in Burgersfort woon en sorg dat die winkels altyd genoeg voorraad het. Dringend.
> Eddie
Burgersfort
072 963 3706
_____________________________________________
Soek ‘n busbestuurder +-30jaar oud met geldige kode 8 +PDP rybewys.
> Tommy Greyling
012 997 7547
082 866 7112
______________________________________________
Baie dringend opsoek na sober 40-55 jaar mans met Kode 14 PDP lisensie vir die Gauteng omgewing. Maandag tot Vrydag en twee saterdae per maand indien nodig.
> Mnr J Olivier
082 860 8428
Faks: 086 606 2359
________________________________

Share and Enjoy:
  • Print
  • Digg
  • Sphinn
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Mixx
  • Google Bookmarks
  • Blogplay

URL: http://
Rafels:
Statistieke: 1401 Besoekers, 1 sover vandag

Email This Post Email This Post Print This Post Print This Post

Item Lokasie

Fotos

Daar is geen fotos nie

Geborgde Skakels

Skryf 'n Kommentaar

Bygedra deur:

Ropie

---


January 14, 2011 12:22 pm