Werksgeleenthede 17-3-2011
Beskrywing
Het ‘n pos vir ‘n loodgieter jonger as 25jaar. Ondervinding is nie ‘n vereiste nie.
Kandidate moet betroubaar wees en selfstandig kan werk.
> Francois
Elarduspark
(012) 345 1956
________________________________________________________________________________
Soek verteenwoordigers met Finansiële agtergrond vir die vervaardigers
en toerisme bedryf. Sal opgelei word.
Bo-gemiddelde kommissie kan verdien word.
> Anne
(012) 331 3942
086 693 2600
________________________________________________________________________________
Het ‘n pos vir ‘n sweiser. Moet kan planne lees.
> Mnr Potgieter
Waltloo
(012) 803 5293
________________________________________________________________________________
Het die volgende poste:
Reaksie offisier Gr C.
Moet ‘n vuurwapenbevoegdheidsertfikaat en geldige bestuurslisensie besit.
Dame in die beheerkamer.
Moet rekenaargeletterd wees en oor eie vervoer beskik.
> Ansofie
Roodeplaatdam
083 455 2678
________________________________________________________________________________
Het ‘n pos vir ‘n man wat onderhoudswerk kan doen – Nutsman.
Moet basiese elektriese- en verfwerk kan doen.
Eie vervoer van en na die werk.
> Gerrie van Deventer
Moreletta Park
(012) 993 0473
079 972 6656
________________________________________________________________________________
Is dringend op soek na verpleegsters om twee bejaardes tuis te versorg.
> Mev JJ Louw
Protea Aftree Oord
Lyttleton
012 664 2894
________________________________________________________________________________
Soek ‘n toesighouer drywer vir sy tuindienste.
Moet geldige Kode 8 lisensie he en met die werkers kan werk.
> Nico van der Merwe
Pretoria Noord Omgewing
082 559 8374
________________________________________________________________________________
Het ‘n pos om die spreekkamer 3x per week skoon te maak en tee te maak.
> Wilmien
Bruwer Oogkundiges
(012) 346 1038/9
________________________________________________________________________________
Het die volgende poste beskikbaar:
Uitvoerbestuurder met 2jaar ervaring. St10 kwalifikasie R15 000.00 – R20 000.00 per maand
Belasting assistent – St 10 kwalifikasie Centurion.
Gekwalifiseerde CA – Garsfontein
Rekenmeestersklerke wat hulle graad behaal het maar nog hulle klerkskap moet doen.
> Johannie Tolmay
F: 012 548 9850
E-pos: johanietolmay@lantic.net
________________________________________________________________________________
het ‘n pos vir ‘n sekretaresse wat ook krediteure en administrasie kan doen.
Moet eie vervoer hê. Salaris onderhandelbaar.
> Mnr Potgieter
Early Bird
Midrand
F: 0866 220 859
________________________________________________________________________________
Het ‘n pos vir ‘n swaarvoertuigbestuurder. Kode 14 + PDP.
Kandidate moet 3 – 4 jaar ondervinding hê.
Bo-gemiddelde salaris.
> Vic Pretorius
Delmas
083 700 1381
________________________________________________________________________________
Vakante pos:
Huismoeders – vir die versorging van verstandelike erg gestremde volwassenes.
Benodig enkellopende dames tussen die ouderdom van 45 en 55 jaar.
Simpatieke benadering ten opsigte van verstandelik erg gestremdes ‘n vereiste.
Ervaring sterk aanbeveling maar nie ‘n vereiste. Gratis inwoning en etes.
> Magdaleen Mulder
076 746 3148
________________________________________________________________________________
Ek benodig die dienste van persone om die bekende en gewilde LASSIE HONDEKOS
te vesprei in die hele ou Transvaal.
U as pensioenaris of werkloos, kan met min kapitaal u eie besigheid bekom,
hou voorraad aan in u motorhuis of elders en verkoop teen ‘n wins,
> Trudie Schlebush
082 925 1541
________________________________________________________________________________
Kleinfontein Sorgsentrum het ‘n pos beskikbaar vir ‘n assistent verpleegster
wat by die Suid Afrikaanse Verpleegstersraad geregistreer is.
Kandidate wat belangstel kan hulle cv faks.
> Mathilda Rossouw
012 802 1415
F: 086 694 3330
________________________________________________________________________________
Casing welder met oorhoofse kraan en vurkhyser lisensie R65.28 per uur.
> Madelein
Middelburg
013 656 6121
URL: http://
Rafels:
Statistieke: 611 Besoekers, 1 sover vandag
Email This Post
Print This Post
Item Lokasie
Fotos
Daar is geen fotos nie