Werksgeleenthede 24-3-2011
Beskrywing
Het ‘n pos vir ‘n sekuriteitsbeampte.
Min Gr D + PSIRA geregistreer met al sy fooie opbetaal.
>Madelein
Pretoria Noord / Bon Accord
076 506 4139
______________________________________________
Het ‘n pos vir ‘n geregistreerde sekuriteitsbeampte met Gr E.
Moet verkieslik in Silverton woon.
>Willem Arrow
Silverton
083 384 7436
______________________________________________
Soek dames om toesig te hou oor skoonmakers.
Kandidate moet in besit wees van ‘n geldige bestuurslisensie.
>Bernadine
082 652 4167
______________________________________________
Soek ‘n nutsman wat kennis het van basiese elektriesewerk en instandhouding
ook loodgieterswerk. Kandidate moet met vervoer na en van die werk hê.
Ouderdom 20 â 25 jaar.
>Hannes
Moreleta Park
012 993 0473
______________________________________________
Soek sekuriteitsbeamptes Gr D en PSIRA geregistreer.
Vervoer word gereël.
>Jan Erasmus
Garsfontein
079 671 0663
______________________________________________
Daar is ‘n vakanture vir ‘n manlike assistent by Snuffels 4 in Pretoria noord.
Faks asb u cv na 012 333 6422 of e-pos na volkshulp2000@axxess.co.za
Merk asb duidelik Snuffels 4.
>Volkshulp2000
(012) 333 6422
______________________________________________
Het poste vir versorgers (careworkers) vir bejaardes.
>Engela
Queenswood
076 608 4639
______________________________________________
Soek ‘n ketelmaker/sweiser gekwalifiseerd of
half gekwalifiseerd met ondervinding.
>Annatjie
Benoni
011 421 3933
______________________________________________
Soek ‘n sekuriteitswag om gedurende die naweek aan diens te wees by die skouterrein.
>Piet de Jager
Queenswood
012 755 8201/2
______________________________________________
Het die volgende poste in Middelburg en Angola:
Gekwalifiseerde:Ketelmakers
Pyppassers
Elektisiëns
Hulle het ook poste vir arbeiders.
>Jonathan Kock
971 688 6491
______________________________________________
Bied geleentheid vir jongmans en dames om opgelei te word as elektroniese operateurs.
>Steve Mills
Pretoria
012 998 0159
_________________
URL: http://
Rafels:
Statistieke: 940 Besoekers, 1 sover vandag
Email This Post
Print This Post
Item Lokasie
Fotos
Daar is geen fotos nie