Werksgeleenthede 3/2/2011
Beskrywing
Is ‘n blinde klavierstemmer.
Hy soek ‘n assistent man/dame met ‘n geldige rybewys.
Kandidaat moet eie vervoer tot by die werk hê (Pta Tuine-omgewing).
Hy/Sy sal opgelei word as persoonlike assistent.
Geen rokers of drinkers.
> Kallie Swanepoel
012 379 3762
083 261 6942
_____________________________________________
Het ‘n pos vir ‘n huishoudster wat kan inwoon (Ouderdom 30-50).
‘n Egpaar sonder kinders of afhanklikes ook welkom.
> Kolonel Jooste
076 644 4046
______________________________________________
Soek kontrakteurs vir kantelbak (sidetippers) vragmotors.
> Johan van der Merwe
076 835 2206
_____________________________________________
Dame wat kan naaldwerk doen sowel as uitknipwerk.
> Frik Mulder
Meyerspark
012 803 2705
______________________________________________
Het ‘n vakature vir gekwalifiseerde diesel tegnici.
Moet ondervinding hê van al die nuutste dieselvoertuie,alle dieselbakkies,
kennis en ondervinding van werk op groot vragmotors is ‘n aanbeveling.
Daar is ook ‘n vakature vir ‘n diesel pomptegnikus, ook ‘n persoon wat rekonstruksie van turbos kan doen.
> James Swart
012 804 1685
______________________________________________
Die Oord PV3 verlang die dienste van ‘n geregistreerde verpleegkundige.
Inwoning is ‘n vereiste.
> Willie Theron
076 895 8119
082 493 4594
_____________________________________________
Baie dringend opsoek na ‘n sober 40-55 jarige man met ‘n Kode 14 PDP lisensie vir die Gauteng omgewing. Maandag tot Vrydag en twee Saterdae per maand indien nodig.
Eie vervoer belangrik om by die werk te kan kom.
> Mnr J Olivier
Faks: 086 606 2359
_____________________________________________
Ingenieurs maatskappy in Hammanskraal benodig die dienste van ‘n aankoper.
Geen tersiêre kwalifikasie benodig nie, maar wel 2jaar ondervinding.
> Andre
Faks: 086 578 0024
______________________________________________
Ek verneem graag of enige inwoner bewus is van ‘n student(e) wat reeds sy/haar regsgraad voltooi het en leerklerkskap vir 2011 oorweeg.
Daar is ‘n posisie in ons firma beskikbaar en CV’s kan direk aan tiaan gestuur word.
> SJ Rothman
Faks: 012 460 0213
Faks: 0866 303 104
Tel: 012 460 0220
082 565 9138
E-pos: tiaan@rrn.co.za
_____________________________________________
Het ‘n pos vir ‘n persoon wat vaardig is in elektrisiteit, alarm, Interkom, Hekmotor El-Sha.
> Willie van Aswegen
082 445 0073
_____________________________________________
Soek ‘n verteenwoordiger om lugdrukgereedskap te bemark.
Kandidaat moet oor die vervoer beskik vir die proeftyd van 3 maande.
Daarna sal maatskappy vervoer voorsien word.
> Kobus
082 705 2570
______________________________________________
Soek 2x jongmense om te help met die las van optiese vesel.
Kennis en ervaring nie nodig. Sal opgelei word.
> Freddie
083 441 6851
______________________________________________
‘n Geleentheid vir ekstra inkomste of ‘n eie besigheid.
SDL bied jou ‘n beter leefstyl vir families deur R8000.00 of R24000.00 per maand
of meer lewenslank te verdien, asook ‘n BMW 1 of 3 reeks.
Vir meer inligting skakel
> Abie Oosthuizen
082 463 3582
URL: http://
Rafels:
Statistieke: 537 Besoekers, 1 sover vandag
Email This Post
Print This Post
Item Lokasie
Fotos
Daar is geen fotos nie


