Welkom, Besoeker [ Registreer | Teken in ]   rss feed
Voeg 'n Advertensie
«    »

Werksgeleenthede 7-4-2011

R-

Beskrywing

Soek ‘n dame om te kook vir 12 bejaardes.
Sal elke 2de naweek vry wees.
Eerlik en hardwerkend. Sober gewoontes asb.
>Stefanie
Pierneef Rif
012 329 7625
______________________________________________
Het ‘n pos vir ‘n ketelmaker. Hy moet ontwikkeling kan doen.
>Koos
Stormvoëlweg
083 955 6213
______________________________________________
Soek 2x egpare sonder kinders of 1x egpaar en
2x enkkelopende mans sonder afhanklikes om op ‘n plaas te woon en te werk.
Daar is baie water en hulle kan groente verbou.
Moet oor eie vervoer beskik. Klein salaris word aangebied.
>Yolandie
Lagerspoort / Heidelberg
072 642 6277
______________________________________________
Mev Louw soek ‘n verpleegster wat dagdiens kan doen.
Sy moet asb vervoer het. Salaris volgens kwalifikasies en ondervinding.
>Mev Louw
012 664 2894
______________________________________________
Soek pligsgetroue mans / dames met ‘n sterk persoonlikheid om skuldinvorderings te doen.
Goeie kommissie word betaal. Eie vervoer en selfoon word vereis.
>Hennie Paulie
012 804 0113
info@debtmasters.co.za
______________________________________________
Het ‘n pos vir ‘n dame om ‘n tuisnywerheid te bestuur. Middeljarige dame. Dis ‘n ½ dag pos oggend / middag.
Salaris onderhandelbaar.
>Manie Nel
082 571 6102
______________________________________________
Soek dames wat kan tikwerk doen
>Theuns
072 383 9474
______________________________________________
Daar is +- 30 poste beskikbaar by Saverite Supermark wat in April open in die Eastdale Pavilion.
Hoek van Jacquiline en Vercuiel Straat, Garsfontein.
Poste sluit in: Winkelbestuurders, Kassiere, Toesighouers, Stoorklerke, ‘n Blokman vir slaghuis, ‘n bakker en Bakkery personeel,
Wegneem etes kok en personeel, Algemene werkers soos pakkers en skoonmakers,
Administratiewe klerke met rekenaarvaardigheid.
Alle CV’s kan ingehandig word by die perseel waar die winkel geopen word.
Vul asb jou naam en kontakbesonderhede in die boek wat beskikbaar is
en laat jou CV by die persoon wat op die perseel werk.
>Paul
082 879 6815
Faks: 015 296 2913
______________________________________________
Ek is opsoek na 10 jong manne in die Rustenburg omgewing wat kan werk as Diesel Werktuigkundige Assistent.
Minimum ondervinding nodig. Permanente posisie.
Goeie salaris pakket.
>Anne Lize
012 546 3150
______________________________________________
Soek ‘n dame 35jaar of ouer, eerlik en bereid om te werk, gesond en fiks, om na sy ouers om te sien en die huishouding waar te neem.
Sober gewoontes asb. Geen afhanklikes.
Gratis inwoning + salaris word aangebied.
>Hennie van Deventer
079 932 5408
______________________________________________
Het ‘n pos vir ‘n koshuismoeder by Uitkoms Versorgsentrum vir intllektueel gestremde volwassenes.
Hulle benodig huisouers om leiding te neem met die voltydse versorging van die gestremdes wat by die sentrum inwoon en werk.
Bewese empatie met gestremdes en minderbevoorregtes is ‘n vereiste.
Ook ‘n geldige rybewys.
>Gert Jordaan
012 548 0352
______________________________________________
Hierdie is ‘n fantastiese geleentheid vir almal wat ‘n ekstra inkomste wil verdien
en/of indien jy nie werk het nie, ‘n geleentheid om jou eie besigheid te begin.
Kom besoek ons by ons kantoor waar ons jou al die benodige bystand kan gee om jou stap vir stap te wys hoe om die ekstra inkomste te genereer.

>Hoek van CR Swartstraat en Lynette straat
Spar sentrum Winkel nommer 6
Kilnerpark
of skakel Abie Oosthuizen
082 463 3582
______________________________________________
Huismoeders – vir die versorging van verstandelik erg gestremde volwassenes.
Benodig enkkelopende dames tussen die ouderdom 45 – 55 jaar.
Simpatieke benadering ten opsigte van verstandelik erg gestremdes ‘n vereiste.
Ervaring sterk aanbeveling maar nie ‘n vereiste.
>Magdaleen Mulder
076 746 3148
______________________________________________
Opsoek na ‘n Gekwalifiseerde Ketelmaker asook ‘n Bemarker met ondervinding.
Geen kansvatters asb. Moet woonagtig wees in die Wesrand omgewing.
>Mark / Nellie
Tel + Faks: 011 762 3842
———————————————-
Ons het ‘n 1 slk woonstel op ‘n kleinhoewe noord van Pretoria (Bultfontein)
beskikbaar vir gesin van 2(3) wat onafhanklik is in ruil vir die skep en instandhou van ‘n groentetuin.
>Lourens & Miki
082 926 4318 of 083 301 9542
———————————————-
Het ‘n 1slk woonstel op ‘n plaas +-25km buite Potgietersrust
wat gratis aangebied – vir geselskap op op die plaas.
Kandidate moet slegs elektrisiteit betaal,
moet selfversorgend wees met eie vervoer.
Kan groentetuin maak. Sober gewoontes asb.
>Danie
082 443 8538

Share and Enjoy:
  • Print
  • Digg
  • Sphinn
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Mixx
  • Google Bookmarks
  • Blogplay

URL: http://
Rafels:
Statistieke: 617 Besoekers, 1 sover vandag

Email This Post Email This Post Print This Post Print This Post

Item Lokasie

Fotos

Daar is geen fotos nie

Geborgde Skakels

Skryf 'n Kommentaar

Bygedra deur:

Ropie

-


April 7, 2011 10:54 am